/Admin

About Admin

This author has not yet filled in any details.
So far Admin has created 59 blog entries.

Meer oor demensie

2019-03-30T21:01:17+00:00

Lééf gesond Meer oor demensie Deur Christine Ferreira | Foto Hanneri de Wet Statistieke toon dat vroeë demensie aan die toeneem is. Hoe gemaak as ‘n geliefde hieraan ly? Volgens die Wêreld Gesondheidsorganisasie leef ongeveer 50 miljoen mense met demensie wêreldwyd en daar kom ongeveer 10 miljoen gevalle [...]

Meer oor demensie 2019-03-30T21:01:17+00:00

Fliek & musiek | April 2019

2019-04-02T18:10:06+00:00

Fliek & musiek Hier is van die jongste CD aanbiedinge op die mark vir lekker kyk en luister! Easter Journey  Daar is baie maniere om Paasfees te vier en musiek is ’n kragtige medium vir geestelike belewing. Die nuwe CD Easter Journey is ’n versameling pragtige  liedere in pas met Paasfees. Die [...]

Fliek & musiek | April 2019 2019-04-02T18:10:06+00:00

Tyd vir jouself | April 2019

2019-03-30T20:55:50+00:00

Tyd vir jouself Deur Christine Ferreira | Foto's Hanneri de Wet & verskaf Troetel jouself van kop tot toon. Dis goed vir liggaam, siel én gees. “Is jy jou vreugde kwyt? Dit mag dalk wees dat jy jouself nie genoeg vertroetel en versorg nie.” Beth Moore Veldblomlekkerte! [...]

Tyd vir jouself | April 2019 2019-03-30T20:55:50+00:00

Saamlees | April 2019

2019-04-08T09:54:33+00:00

Saamlees Lééf kies vandeesmaand agt lekkerleesboeke vir jou boekrak. Die verevrou Deur Jan van Tonder (Human & Rousseau) Liora word groot op ‘n volstruisplaas in Algerië, naby die Sahara. Sy is omring deur mense wat lief is vir haar, Maman en haar tante, oom Moshe, en haar pa, wanneer hy in die [...]

Saamlees | April 2019 2019-04-08T09:54:33+00:00

Dagboek | April 2019

2019-03-30T20:35:58+00:00

Dagboek Vir April Lééf so… met hart & siel Iets om oor na te dink Dis goed vir ons om na te dink oor alles wat God in die verlede vir ons gedoen het. Dit skep ’n dankbare hart én versterk ons. Iets om neer [...]

Dagboek | April 2019 2019-03-30T20:35:58+00:00

Sara

2019-03-30T21:19:14+00:00

Boekuittreksel Sara Deur Maretha Maartens Tien dae lank praat Sara nou al met God, die Almagtige. Hiervoor het sy haar donkie opgesaal nadat Abraham met hulle enigste kind, twee slawe en ‘n bondel vuurmaakhout op ‘n pakdonkie in die verte verdwyn het. Met die sluier oor haar gesig is sy vrou-alleen [...]

Sara 2019-03-30T21:19:14+00:00

Leesgoed vir die jongklomp | April 2019

2019-03-31T11:01:55+00:00

Leesgoed vir die jongklomp Kweek van jongs af ’n liefde by jou kinders vir die Woord. Hier is van die jongste lekkerleesboeke vir jou kroos of kleinkinders ... God hoor wanneer jy bid Deur Agnes en Salem de Bezenac Kinders tussen 3 en 6 jaar ontdek die seën van gebed met behulp [...]

Leesgoed vir die jongklomp | April 2019 2019-03-31T11:01:55+00:00

Tydloos mooi

2019-03-31T11:35:38+00:00

Lééf mooi Tydloos mooi Deur Christine Ferreira | Foto’s Hanneri de Wet & verskaf Elke lewensfase bring sy eie skoonheid mee. Met die regte sorg en roetine bly jy altyd mooi! Skoonheid is tydloos en het niks met jou ouderdom te make nie. Jy behoort goed te lyk vir jou [...]

Tydloos mooi 2019-03-31T11:35:38+00:00

Boekgesprek | April 2019

2019-04-04T19:18:19+00:00

Boekgesprek Hoe en hoekom vier ons Paasfees? Adrio König, skrywer van die boek Van kruis na kroon gee ’n interessante oorsig. ’n Kruis, ’n doringkroon en ’n leë graf – drie simbole wat ons assosieer met Paasfees. Anders as die vrolikheid, liggies en kleurvolle geskenkpapier van Kersfees, is die simbole van Paasfees effens [...]

Boekgesprek | April 2019 2019-04-04T19:18:19+00:00