/Admin

About Admin

This author has not yet filled in any details.
So far Admin has created 53 blog entries.

Leesgoed vir kleingoed | Junie 2018

2018-05-31T22:36:02+00:00

Leesgoed vir kleingoed Kweek van jongs af ‘n liefde by jou kinders vir die Woord. Hier is van die jongste lekkerleesboeke vir kleingoed.. Beer en sy wollerige maats & Panda en sy wollerige maats Ervaar die wonderlike wêreld van die skepping saam met Panda en sy vriende en van Noag se [...]

Leesgoed vir kleingoed | Junie 2018 2018-05-31T22:36:02+00:00

Saamlees | Junie 2018

2018-05-31T22:31:50+00:00

Saamlees Lééf kies vandeesmaand agt lekkerleesboeke vir jou boekrak. The Ruth Anointing Deur Michelle McClean-Walters (Charisma House) In hierdie boek lei die skrywer jou om die geloofslesse te ontdek wat ons by Rut kan leer. Die leser word daaraan herinner dat genesing en herstel moontlik is na groot verlies. ’n Gebroke hart [...]

Saamlees | Junie 2018 2018-05-31T22:31:50+00:00

Dieper water | Junie 2018

2018-05-31T22:38:09+00:00

‘Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is.’ Psalm 131:1 Vir heel klein kinders is “Liewe Hiesses” soos die prente in hulle Kinderbybels: ’n vriendelike oom wat kinders op sy skoot tel en siek mense gesond maak. Vroeg in die laerskool het my [...]

Dieper water | Junie 2018 2018-05-31T22:38:09+00:00

Mooi geel

2018-06-21T09:17:07+00:00

Lééf mooi Mooi geel Deur Christine Ferreira | Foto Pexels Geel is een van die suiwerste kleurpigmente; dis die kleur van nektar, blomme en sonskyn. Grimeerkunstenaars glo al lank in die vleiende uitwerking van geel in onderlaag. Die meeste professionele onderlae, verbloemroom en poeiers bevat ’n geel ondertoon wat jou [...]

Mooi geel 2018-06-21T09:17:07+00:00

Beskermde skermtyd

2018-06-01T10:19:27+00:00

Lééf as gesin Beskermde skermtyd Deur Schalk Schoombie | Foto Pexels Wat kan ouers doen om hul kinders te beveilig teen die euwels van die internet? En hoe kan hulle tegnologie inspan om bondgenote in opvoeding te word? Dit is die dubbele fokus van ’n nuwe bewussyn van ouerskap in die digitale [...]

Beskermde skermtyd 2018-06-01T10:19:27+00:00

’n Mooi uitsig

2018-06-01T21:08:40+00:00

Kuier by ’n Mooi uitsig Vir wingerboukundige, Dirkie Morkel, en eienaar, Marinus Neethling, lê die wynplaas, Bellevue met sy besonderse geskiedenis, ná aan die hart. Lizette Murray het gaan kuier. Die lae wit ingangsmure met hul effense rondings en die vlae wat weerskante in die [...]

’n Mooi uitsig 2018-06-01T21:08:40+00:00

Boekgesprek | Junie 2018

2018-05-31T22:26:38+00:00

Boekgesprek Lééf gesels met debuutskrywer, Lisl Barnes oor Losing Emma ... Finding Hope, ’n aangrypende boek oor hul gesin se stryd teen kinderkanker; die hartseer en verlies van hul dogter, Emma; en die hoop en vrede wat hul van God ontvang het. Ouerskap is onder normale omstandighede ’n groot [...]

Boekgesprek | Junie 2018 2018-05-31T22:26:38+00:00

Om te vergewe

2018-05-31T22:21:00+00:00

'n Kwessie van geloof Om te vergewe Deur Mark Woods | Foto Hanneri de Wet Die Bybelse opdrag van vergifnis is baie moeiliker as wat ons dink, maar opregte vergifnis kan bevry en seën. Op 7 Julie 2005 het vier Islamitiese ekstremiste bomme laat afgaan op drie Londense moltreine en [...]

Om te vergewe 2018-05-31T22:21:00+00:00

Vra jouself | Junie 2018

2018-05-31T22:05:25+00:00

Vra jouself... Deur Amanda de Lange | Foto Hanneri de Wet In ’n wêreld waar die meeste van ons daagliks gekonfronteer word met groot uitdagings – wat soms selfs lyk of dit nie oorkom kan word nie – kan dit moeilik wees om te bly vashou aan hoop. Amanda de Lange help jou om [...]

Vra jouself | Junie 2018 2018-05-31T22:05:25+00:00